Werk met die Woord

In voorbereiding op een ZAM vergadering in november, lees ik m’n eigen terugblik op 50 jaar zending in Zuid-Afrika. Dat stemt opnieuw dankbaar.

Boeren in Bergen

’n halwe eeu sending in Mamelodi

my bydrae in Kompas


Kan jy skryf oor ‘50 jaar sendingwerk’ as jy self 15 jaar ‘n deel daarvan was?

Kom ek probeer soos vanuit ‘n helikopter na dié halwe eeu te kyk. Motiewe. Metodes. Mense.

Of nog beter, soos vanuit ‘n satelliet. Wat beteken hierdie 50 jaar in die Here se oë? Dit is tog op sterkte van die Bybel wat ons sendingwerk bedryf.

Mams

1      Die Woord van God

Mens kan dit skaars glo, maar die Bybel sê niks oor ons sending nie.

Ja, die woord kom voor: to send om uit te stuur / sending / to be sent om uitgestuur te word. Maar nooit in ons betekenis van mense wat deur mense na mense toe gestuur word nie.

As ons praat oor sending, is dit dikwels die menslike aksie wat ons bedoel. Sendeling. Sendende kerk. Sendinggemeente. Maar dis eers vanaf…

View original post 1.813 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s