GKSA BAS 2016: 16 Januarie 2016 (dag 5)

Wel diakonessen, geen vrouwelijke ouderlingen of predikanten. In kerkelijke, formele besluiten is dat waarover de broers in ZA een besluit hebben genomen. Dankie Slabbert le Cornu dat jy ons na Potch saamgeneem het. Ons bid vir die GKSA.

Pro Regno

20150107_123538_resized

12h00: Sinode sluit af met Skriflesing (Joh.17), sang en gebed.

Dankie vir almal wat ingeskakel het.

Mag hierdie besluite gerespekteer word in ons kerkverband, en op ’n kerkordelike weg aangespreek word indien daarmee verskil word.

11h30: Hier is dus die drie belangrikste besluite (die eerste een is eintlik ’n ordereëling), in volgorde:

  1. BAS het tweetalig plaasgevind, maar (as ek reg verstaan) elke kerklike vergadering besluit opnuut oor sy voertaal en moet voorsiening maak om mekaar te verstaan.
  2. Die beswaarskrif teen vroue-diakonesse het met klein meerderheid (60-40) nie geslaag nie, dus sinode 2009 se besluit geld nog: vroue diakens mag verkies word.
  3. Die ses beswaarskrifte ten gunste van vroue predikante en ouderlinge het met groot meerderheid (oor die algemeen) nie geslaag nie.

Die HERE regeer, mag daar nog verdere reformasie wees sodat by die volgende sinode, DV, die diaken-besluit reggestel mag word in lyn met Skrif, belydenis en kerkorde.

11h25: Daar…

View original post 481 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s