GKSA BAS 2016: 15 Januarie 2016 (dag 4)

Grondige aanpak in 7 commissies. Maar zal dat iedereen in de GKSA overtuigen? Vandaag de uitkomst.

Pro Regno

19h15: Die heel belangrikste en laaste Kommissie Rapport (K2 – 1 Tim.2) is uitgedeel. Dit moet nou goed bestudeer word en sal more op die tafel wees.

Die res van die aand is admin sake.

19h00: Al die beswaargronde van Krugersdorp ivm Prakties slaag nie.

18h55: Kommissie Rapport K6 – Prakties, wat terug verwys is (sien 11h15), is weer op die tafel.

18h50: Beswaargrond 5 van Krugersdorp slaag nie.

Dus al die besware in verband met Openbaringshistoriese aspekte ten gunste van vroue as predikante/ouderlinge het nie geslaag nie.

18h30: Bespreking gaan voort van Krugersdorp se BS 2 beswaargrond 5, p.331

17h30: Ete tot 18h30, dan gaan bespreking voort.

17h00: Beswaargrond 2 (p.348) van BFN-Suid slaag ook nie.

Krugersdorp se beswaarsgronde uit hul 2 beswaarskrifte (21.2 &  21.5) is nou op die tafel.

16h45: Rapport minderheid bevind dat beswaardes ‘bewys dat God Homself sou weerspreek nie. Die kontinue lyn van die bevestiging…

View original post 2.087 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s