GKSA BAS 2016: 14 Januarie 2016 (dag 3)

Goed om te lezen dat Derrick Mashau zijn beschuldiging van ‘white supremacy’ heeft teruggenomen.
Weereens baie dankie broer Slabbert.

Pro Regno

17h45: Sinode verdaag vir ete, en vergader weer verder van 19h30 om K7:K8 te behandel.

17h30: BELANGRIK – K7:K8 (Kommissie 7 genommer K8) is nou uitgedeel en dus beskikbaar, dit is 5 bladsye lank. K7 behandel die enigste beswaarskrif op die Agenda wat konsekwent teen VIDA is:

21.7 BESWAARSKRIF VAN AH KLOPPER, AP KRUGER, AH STAVAST EN RL VORSTER OOR BESLUIT VAN SINODE 2003 OOR DIE VROU IN DIE AMP (Artt 17, 25, 258)

Hierdie Rapport gaan na aandete (19h30) behandel word.

17h00: Let wel, die kommissies se rapporte moet nou eers beskikbaar gestel word, dan bestudeer word deur afgevaardiges en dan volg die bespreking en besluitneming. Rapporte gaan beskikbaar wees 21h00 en 23h00.

16h45: Van nou af gaan ek na die Kommissies verwys as K1, K2, K3, ens., sonder om al die name weer te noem, hier is dit weer:

K1.Tematiese en sinchronosasie

K2. Beswaargronde: 1 Tim.2

K3. Beswaargronde:…

View original post 176 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s