GKSA BAS 2016: 13 Januarie 2016 (dag 2)

Typisch Zuid-Afrika: de ‘taalkwessie’ is belangrijker dan de VIDA [vrouw in die amp]. Met dank aan broer Slabbert le Cornu.

Pro Regno

gksa sinode 8 jan 2015

17h15: Nuwe kommissies word voorgelees, sal later die detail gee.

17h00: Sien die volgende artikel in RD oor taalkwessie:

16h40: Nog nie terugvoer oor nuwe kommissies nie. So, daar was kommissies reeds voorgestel vir goedkeuring, en hul kon al aan die werk gewees het aan beswaarskrifte.

Nog ’n uur en ’n half daarmee heen. Net twee en ’n half dae oor.

15h20: Daar word nou gewag vir samestelling van nuwe kommissies.

15h15: Taalbeleid besluit van BAS 2016,

TAALBELEID VAN DIE VERGADERING / LANGUAGE POLICY OF THE MEETING

Die volgende besluit is geneem rakende die taalbeleid van die res van die verloop van die vergadering. The following has been decided regarding the language policy for the rest of the meeting:

Die moderamen sal beide Afrikaans en Engels gebruik om agendasake aan die orde te stel. Afgevaardigdes behoort hulle beste te doen om effektief…

View original post 2.084 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s