GKSA BAS 2016: 12 Januarie 2016 (dag 1)

Ook al ben ik in Nederland, ik blijf m’n gereformeerde broers en zussen in Zuid-Afrika volgen. Via Slabbert le Cornu kijk ik mee naar de BAS van de GKSA.

Pro Regno

gksa-logo

21h15: En na 2 ure se bespreking word die taalkwessie verwys na kommissie om weer sinode te adviseer (môre).

Sinode verdaag tot môre-oggend 08h00. Ek sal later, of môre-oggend nog ’n woord of twee skryf oor die dag se verrigtinge.

20h30: die bespreking gaan voort ….. sonder dat dit ’n agendapunt was …

19h30: Daar is nou ’n lang bespreking oor die voertaal van die Sinode …..

19h10: Terug by bespreking van beswaarskrif 11.1

18h45: Daar is na ete ’n ordevoorstel op die tafel deur ds. Kurpershoek – dat die sinode onmiddelik aanvaar dat spesiale sinode van tafel is (volgens beswaarskrifte 11.1-3) en oorgegaan word tot die behandeling van die VIDA beswaarskrifte (21.2 – 9).

Daar is nou bespreking daaroor, en daar word teen die ordevoorstel gestem. Daar moet gebly word by die Agenda, al die beswaarskrifte moet hanteer word deur hierdie vergadering.

17h30: Verdaag vir ete, daarna sal daar…

View original post 685 woorden meer

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s